the loft radio

jeug kultuur op [AM 657 kHz]

Blog

Ryno Meyer - 4/30/2009

Waddup vriende.

Dit is vir my geweldig lekker om weer te kan blog. Ek het so baie om te se dat ek bang is ek skryf 'n boek exciting dinge wat op ons wag vir die res van hierdie kwartaal. Ons begin Maandag met 'n reeks genaamd "Youth Ki...

Comments: 2

Die jaar het redelik vinnig vir my afgeskop, anners as gewoonlik, want gewoonlik probeer ek rustig wees in Januarie, maar hy't my bietjie vinnig beet gekry die jaar, omdat ek 'n paar dinge moes uitsort voor ek met my loopbaan kan aangaan. Wel, di...

Comments: 3
Maxie van der Merwe - 2/25/2009

What is a good definition of insanity?

Doing the same thing over and over again, expecting different results.

I don't know about you guys, but sometimes I act quite insane. I will tell myself, I want to get into shape. What I normally...

Comments: 1
Wynand du Preez - 2/23/2009

1 Tess 5 Oor die tyd en omstandigheid wanneer hierdie dinge sal gebeur, is dit nie nodig om aan julle te skrywe nie, broers. Julle weet self maar alte goed dat die dag van die Here onverwags kom soos 'n dief in die nag. Wanneer die mens...

Comments: 1
Wynand du Preez - 2/16/2009

1 Tes 4 : 13-14, 18 "Ons wil he, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes (mense wat gesterf het) gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie. Ons glo immers dat...

Comments: 0

So it turns out that I completely, totally and utterly had no concept of love, what it did, how it operated or what it was willing to sacrifice.

My beautiful baby daughter was born 4 weeks ago, and has changed my life and the way I that I ...

Comments: 0
Wynand du Preez - 2/9/2009

Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God. (1 Kor. 10:31)

Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as belon...

Comments: 0
Jayde - 1/28/2009

Whoever says to this mountain, "Be removed and be cast into the sea," and does not doubt in his heart, but believes that those things he says will be done, he will have whatever he says. Therefore I say unto you, whatever things you ask when y...

Comments: 2
Ryno Meyer - 1/22/2009

Vriende, dis 'n voorreg om weer 'n paar van my gedagtes met jul te kan deel. Ek voel so bietjie "agter" aangesien dit al vandag die 21ste Januarie is en so baie al gebeur het. Jy is al 'n week terug by die skool, as jy op Universiteit is het jy h...

Comments: 0
Cilnette Pienaar - 12/9/2008

"Going further up, and further in, " said Reepercheap the Mouse in C.S. Lewis's Prince Caspian. Today, that is what we did.

On Sunday 7 December 2008, Swazi 1000 made history by being the largest group to ever reach the summit of Emlembe. A...

Comments: 3
Bennie:Straatligkinders - 11/10/2008

Die nuwe album is uiteindelik klaar en dis lekker om vir so maand af te he. Kyk uit vir die album 13 November en die nuwe video! Dis lekker om weer by vriende uit te kom wat jy lank terug gesien het en bietjie te hang!

Die een aand toe ek u...

Comments: 0
Wynand du Preez - 11/10/2008

"My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is" 2 Kor. 12:9

Vriende, hierdie tyd van die jaar voel mens soms of jou wiele bietjie pap begin word. Die jaar was reeds lank, en daar ...

Comments: 0
Wynand du Preez - 11/7/2008

My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My. Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. Die wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van a...

Comments: 0
Leza Liversage - 10/24/2008

Liewe vriende

Gids wat 'n interessante, lekker-lag en lekker-huil jaar agter my rug! Ek was ongelukkig ver van my klavier vir meeste van die jaar, maar naby aan avonture wat inspirasie is vir nuwe songs...

In een van my omwentelinge...

Comments: 1

For all flesh is like grass, and all its glory (honor) like the flower of Grass. The grass withers and the flower drops off.
But the Word of the lord (divine instruction, the Gospel) endures forever. And this is the good news which was pre...

Comments: 0

Hey daar...groete uit 'n nat Stellenboch!

Ek is so bietjie op 'n breek vir 'n week...het 'n great Kaapse toer gehad met baie opwindende geleenthede en amazing werk wat die Here gedoen het. Ek besef maar net wat die honger in ons land is vir...

Comments: 1

It's funny how everything today is going the mobile route. Mobile advertising, mobile websites. Even mobile TV. I've often wondered if my life hasn't become so "mobile" orientated that my feet have left the ground, my faith has been los...

Comments: 0
Ryno - 10/6/2008

Vriende, dis 'n solid standaard eerste Maandag van die kwartaal!! Ek dink ek voel soos jy, hoegenaamd nie flou nie, net bietjie weet-nie-lekker-waar-ek-is-nie!!

Al was die vakansie kort, hoop ek jy het dit verskriklik baie geniet!! Ek het ...

Comments: 0

Een van die coolste dinge vir my in die band is nie net die live shows of lekker kos nie, maar die awesome geleentheid om 'n invloed te he op mense! Ons toer saam met baie cool bands reg oor die land en een van daai toere is die avontuur in Desem...

Comments: 1
Ryno - 9/8/2008

Saam is ons beter!! Ons het dit al 'n duisend keer gehoor, maar die vraag bly: "hoe lyk dit prakties?" Dis verseker een van ons Filosofieë in The Loft, om prakties te raak, en ek en Maxie het 'n awesome boek ontdek wat ons gaan help daa...

Comments: 1
Ryno - 9/1/2008

Ek het bietjie nagedink. Ons dra 'n boodskap van Jesus saam met ons wat baie krag dra. Kom ons face dit nou maar, so kragtig dat dit ons lewens verander het en dat ons op een of ander weird manier kan se dat ons van binne af nuut is. Ons se dat o...

Comments: 1

Hi all this is Jayde from the Singletrack band, we played up in Pretoria a while back and are looking very forward to coming up there for the Collision gig on the 13th!

I've been asked to play a dedication song at a funeral. I was at the ho...

Comments: 0

Hy daar...

Sjoe die laaste maand was heel interessant. Ek't van Potch af na 7jaar Pretoria toe geskuif. Ek moes cheers se vir Duet gemeente en sy mense vir wie ek baie lief geword het...het ervaar die Here roep my Pretoria toe vir 'n nuwe ...

Comments: 1
Ryno - 8/18/2008

Die tough stuff in die lewe is nie altyd lekker om oor te praat nie. Want dis tough, nie enige jongmens se idee van fun nie, en ook partykeer so abstrak en deurmekaar dat mens dit net stuff kan noem. Jy ken mos die vraag: Hey dude, what's up? Ek we...

Comments: 0
Ryno - 8/11/2008

Na die afgelope naweek se Passion Conference is dit 'n vraag wat my bybly. Want dit is 'n feit dat die evangelie vir 2000 jaar al dieselfde boodskap van verlossing en lewe dra!! Dit is ook 'n feit dat die wereld en die samelewing vandag meer van ...

Comments: 0
Ryno - 8/4/2008

E-mail ons by theloft@radiokansel.co.za met enige iets wat jy moontlik op die hart het. Ek skryf dit altyd laaste en is bang jy lees dit mis... Nice!!

Om saam met 6 000 000 000 ander mense op a...

Comments: 1
Ryno - 7/28/2008

Limbo- nie 'n dans waar almal die deuntjie "how low can you go?" sing nie, maar in hierdie geval erder 'n tussen stadium. 'n Stadium wat jy nie lekker weet wat volgende gaan gebeur nie oftewel nie lekker weet waar jy is nie!! Dit gebeur dikw...

Comments: 0

"Dis nie hoe jy die resies begin nie, maar wel of jy aan die einde die trofee in hand het wat se eerste plek."

Elke dag bied 'n nuwe geleentheid, 'n nuwe kans tot lewe. Ek weet nie van julle nie, maar deur ons geselsies oor dissipelskap het e...

Comments: 0

Die Vodacom challenge wat hierdie naweek gaan begin se catchphrase is YO YO YO!! En ek kan nie nou aan beter woorde dink om te beskryf hoe ek voel nie. Dis een van daai oomblikke wat ek asem uitblaas van ontspanning so op die laaste dag van die vakansie, ...

Comments: 0

Mirrag.
(Dit was 'n manier van hallo se toe ek op skool was, loop hy nog?)

Ek sit nou en nadink oor die week se shows. Ons het verskeie "areas" van dissipel wees bespreek en probeer kyk hoe dit vandag in jou lewe sou lyk!! Ek ...

Comments: 0
Ryno - 5/19/2008

Walk on is rerig ’n awesome song van U2!! As jy dit nog nie geluister het nie, do it!! Dit het niks te doen met wat ons die volgende ruk in The Loft op die tafel gaan sit nie, ek het net die naam daar gevat!! Ek wil net ni...

Comments: 0
Maxie - 5/13/2008

Met die oog op die baie opwindende Godly
Revolution wat voorle die naweek, het ons gedink om bietjie die week te gesels oor die kunste!

Waaraan dink jy as jy dink aan die kuns...

Comments: 0

Die Duckworth-Lewis van hierdie lewe...


Ek weet nie hoe goed ken jy krieket nie. Maar die basics bly: een span teken lopies aan en dan moet die ander span probeer meer lopies aanteken. Die span wat tweede kolf het dan ’n "target&...

Comments: 0
Ryno & Maxie - 4/2/2008

COME ON!! DIE WEBSITE IS HIER!!

So lank praat ons al, so lank droom ons al, so lank Loft ons al en hier is dit nou!! Ons eie website, ’n online kuierplek waar jy saam duisende ander, of sommer net saam jouself, tyd kan spandeer, deel kan wees van...

Comments: 3
Admin - 3/13/2008

The new website is up and running!!...

Comments: 0