the loft radio

jeug kultuur op [AM 657 kHz]

Wat sê Prof?

Ernest van Eck het in 1979 sy teologiese studies by die Universiteit van Stellenbosch begin en is in 1985 as predikant georden. Sy verdere studies het hy by die Universiteit van Pretoria afgehandel en ook 'n draai in Berkeley gemaak vir die afhandeling van sy doktorsgraad. Hy was aanvanklik studentepredikant, waarna hy vir 16 jaar 'n gemeente in die Moot in Pretoria bedien het. Hy het in 2006 voltyds by die Universiteit van Pretoria begin klasgee.

 

Deponeer jou vrae hier!!
Om gemors-pos te voorkom, sleutel asseblief die kode op die prentjie hieronder in.

Kode: