the loft radio

jeug kultuur op [AM 657 kHz]

Home

My Rock se Soom met Izaan

Dinsdagaand 31 Augustus 2010, 20:00 tot 21:00

In My Rock se Soom met Izaan gesels ons oor Kerrie Roberts, en luister na songs van haar splinternuwe, self-titled album.

The Loft

The Loft, ‘n lounge vir enige iemand jonk en jonk van gees. Jy klop, ons maak oop en ons kuier oor die lewe, geloof en wat ook al op die tafel gesit word. Saam met Jesus.

Dit gebeur Maandae tot Woensdae 20:00 – 21:00. Ons probeer so interaktief as moontlik wees. SMS, inbel en e-mail vibes is aan die orde van die dag.

Kuier saam op “streaming audio” of AM657. Geen show is ooit dieselfde nie, dis mos hoe dit moet wees.

Welkom in The Loft!

[ontmoet die DJ's]

[luister na die show]

Radio Kansel

 'n Dinamiese en kragtige Christelike radiostasie wat waarde aan die breër Christelike gemeenskap in Suid-Afrika toevoeg.

Radio Kansel saai 24 uur per dag uit oor ons mediumgolfsender vanaf Gauteng. Hierdie sender se reikwydte dek slegs Gauteng, Noord-Vrystaat en gedeeltes van Kwazulu-Natal en Mpumalanga.

[meer oor Radio Kansel]

Site Features

Gaan kyk gerus na die volgende stuff wat ons sopas op die site bygelas het: